preview

Essay Questions On Globalization And Globalization

Satisfactory Essays

Inleiding: Globalisering word beskou as die proses waardeur besighede en organisasies internasionale invloed ontwikkel of op internasionale skaal begin werk (Oxford Dictionaries, 2014). Daar vind interaksie en integrasie tussen die mense, maatskappye en regerings van verskeie nasies plaas waar die proses van Globalisering deur internasionale handel, beleggings asook inligtingstegnologie gedryf word (What is Globalization?, 2016). Dis dus ‘n internasionale industriȅle en finansiȅle besigheidstruktuur (What is Globalization?, 2016). Globalisering word gesien as ‘n wȇreldwye onderlinge verbintenis wat as ‘n groot geleentheid, maar ook ‘n groot bedreiging beskou kan word, wat lei tot goeie samewerking, maar dit kan ook wrywing en konflik …show more content…

Die Vrye mark stelsel is ‘n stelsel waar pryse bepaal word deur onbeperkte mededinging tussen besighede in private besit (Oxford Dictionaries, 2014). Regerings het ook onderhandel om handelsbeperkings te verlaag en verskeie ooreenkomste aangegaan om internasionale handel te bevorder (What is Globalization?, 2016). Besighede het buitelandse fabrieke begin bou en ooreenkomste met vennote aangegaan, omdat hul voordeel begin trek het uit die nuwe internasionale geleenthede (What is Globalization?, 2016). Die vooruitgang in tegnologie het ook die ekonomie verander deur meer spoedige ontledings van ekonomiese tendense,makliker oordrae van bates en die bevordering van samewerking tussen lande (What is Globalization?, 2016). Vandag se Globalisering is dus baie vinniger, goedkoper en strek baie verder as geskiedkundige Globaliseringsprosesse (What is Globalization?, 2016). Die wat Globalisering as ‘n positiewe proses sien glo dit laat arm lande en hul burgers toe om ekonomies te ontwikkel en dus stel dit hul in staat om dan hul lewensstandaard te verbeter (What is Globalization?, 2016). Die wat Globalisering weer as ‘n negatiewe proses sien en dus teen dit is glo dit bevoordeel besighede in die Westerse deel van die wȇreld ten koste van plaaslike besighede, kulture en mense (What is Globalization?, 2016). Nadele: Daar word verskeie nadele aan die proses van Globalisering gekoppel. Eerstens het Globalisering ‘n massiewe impak op

Get Access